News
Vanjaar se wenner is Cornelis Bester met sy pampoen, Grietjie, wat ’n gewig van 445 kg gehad het. Grietjie is vernoem na Bester se ma, Magriet. In die tweede plek het Lee-Ann van Zyl geëindig ...
Die 4-jarige Ernest Baliso by twee van Danie Swanepoel se pampoene wat nou by die Pap & Braai Plaaswinkel te koop is. Die grootste (regs op die foto) weeg 64kg. Op die plaas Geluk naby Hakuna ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results